Betsy Blair

Betsy Blair
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elizabeth Winifred Boger
Geboorte (1923-12-11)11 Desember 1923
Sterfte 13 Maart 2009 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1947–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Betsy Blair (11 Desember 1923 – 13 Maart 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kind Lady (1951), Marty (1955), Main Street (1956), en Careless (1962).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy